Claudia & Herman van Veijeren on honeymoon 3 – 6 April 2014

Posted on Sun April 6, 2014 in Honeymooners.

Claudia & Herman van Veijeren on honeymoon 3 – 6 April 2014:
Dierbare Chris & Jenny, Baie dankie vir n liefdevolle en sielsveraidelike ervaring wat ons ontvang het van julle. Die paar dae wat ons by Paradise Found spandeer het was baie spesiaal, al die klein bederfies het ons wittebrood beslis onvergeetlik gemaak. Baie Dankie.